paroles de chanson / Retief Burger parole / Hier By U lyrics  | ENin English

Paroles de Hier By U

Interprète Retief Burger

Paroles de la chanson Hier By U par Retief Burger lyrics officiel

Hier By U est une chanson en Afrikaans

Veilig voor U troon
Val ek in eerbied neer
My woorde bly ontbreek
Maar my liefde word net meer

Want U
Roep my nader
Na U
Lewenswater

Veilig voor U troon
Val ek in eerbied neer
My woorde bly ontbreek
Maar my liefde word net meer

Want U
Roep my nader
Na U
Lewenswater

By U (Loop my beker oor)
Op U (Het ek my hart verloor)
Net U kan nuwe lewe bring

By U (Kan ek eerlik wees)
Op U (Is my oë steeds)
Net U kan nuwe lewe bring

Hier by U
Hier by U

Genade nooi my nou
Om hier by U te bly
Om aan U vas te hou
En vrede hier te kry

Want U
Roep my nader
Na U
Lewenswater

By U (Loop my beker oor)
Op U (Het ek my hart verloor)
Net U kan nuwe lewe bring

By U (Kan ek eerlik wees)
Op U (Is my oë steeds)
Net U kan nuwe lewe bring

Hier by U
Hier by U
Hier by U
Hier by U

By U
Veilig by U
Veilig

By U (Loop my beker oor)
Op U (Het ek my hart verloor)
Net U kan nuwe lewe bring

By U (Kan ek eerlik wees)
Op U (Is my oë steeds)
Net U kan nuwe lewe bring

Hier by U
Hier by U
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Hier By U

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du coeur
2| symbole à droite de l'horloge
3| symbole en bas de l'enveloppe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid