paroles de chanson / Retief Burger parole / Hemelheer lyrics  | ENin English

Paroles de Hemelheer

Interprète Retief Burger

Paroles de la chanson Hemelheer par Retief Burger lyrics officiel

Hemelheer est une chanson en Afrikaans

Loof die Heer
Met alles in ons
Loof o engele saam
Want Hy is goed en Sy woord is waar
Kom en loof Sy heilige naam

Juig aarde en hemele sing
Buig voor Hom neer
Kom staan in verwondering, voor Hom
Die Hemelheer

Wie kan ooit met U vergelyk?
U wat oor alles troon
Daar is net een wat ons lof verdien
Dit is U wat ons hier kroon

Juig aarde en hemele sing
Buig voor Hom neer
Kom staan in verwondering, voor Hom
Die Hemelheer, juig
Juig aarde en hemele sing
Buig voor Hom neer
Kom staan in verwondering, voor Hom
Die Hemelheer

En U sal weer eendag kom
Om U bruid te kom haal
Op daardie dag sal ons almal juig en in lof voor U voete val

Juig aarde en hemele sing, oh
Buig voor Hom neer
Kom staan in verwondering, voor Hom
Die Hemelheer, juig
Juig aarde en hemele sing
Buig voor Hom neer
Kom staan in verwondering, voor Hom
Die Hemelheer
Voor Hom
Die Hemelheer
Voor Hom
Die Hemelheer
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Hemelheer

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'appareil photo
2| symbole à gauche de la calculatrice
3| symbole à gauche du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid