paroles de chanson / Retief Burger parole / Ek Weet U Is Lief Vir My lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Weet U Is Lief Vir My

Interprète Retief Burger

Paroles de la chanson Ek Weet U Is Lief Vir My par Retief Burger lyrics officiel

Ek Weet U Is Lief Vir My est une chanson en Afrikaans

'n Verlange so diep in my wese
'n Begeerte na U wat my lewe deurdring
U is die bron van my lewe
En my hart sal vir ewig U liefde besing

En ek weet dat ek weet dat ek weet
U is lief vir my
En ek weet dat ek weet dat ek weet
U is hier by my

'n Lewe wat spreek van U liefde
'n Lewe wat alles as offer wil gee
U's die Waarheid, die Weg en die Lewe
En my hart sal vir ewig U Almag besing

En ek weet dat ek weet dat ek weet
U is lief vir my
En ek weet dat ek weet dat ek weet
U is hier by my (Ek weet dat)

Ek weet dat ek weet dat ek weet
U is lief vir my (Here)
Ja ek weet dat ek weet dat ek weet
U is hier by my

U's my liefde
My vreugde
My Koning
My Ewige Rots

My lewe
My vrede
My wysheid
Ek lewe vir U

En ek weet dat ek weet dat ek weet
U is lief vir my (Here)
En ek weet dat ek weet dat ek weet
U is hier by my (Alles weet ek)

O ek weet dat ek weet dat ek weet
U is lief vir my
En ek weet dat ek weet dat ek weet
U is hier by my

Hier by my
Hier by my
Hier by my
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Weet U Is Lief Vir My

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la croix
2| symbole à gauche de la poubelle
3| symbole à droite de la calculatrice
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid