paroles de chanson / Retief Burger parole / Ek Weet Dat U My Liefhet lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Weet Dat U My Liefhet

Interprète Retief Burger

Paroles de la chanson Ek Weet Dat U My Liefhet par Retief Burger lyrics officiel

Ek Weet Dat U My Liefhet est une chanson en Afrikaans

Ek weet dat U my lief het
Ek weet dat U vir my sorg
Ek weet dat U genade
My altyd deur sal volg

En die Heilige Gees
En Sy liefde vir my
Sal vir ewig hier binne in my bly

Here, my God, ek sal U loof, ek sal U prys
U is my God want U het my geroep, gehoor

My geroep, gehoor
My geroep, gehoor
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Weet Dat U My Liefhet

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la calculatrice
2| symbole à gauche du smiley
3| symbole en bas de l'étoile
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid