paroles de chanson / Retief Burger parole / Die Uur Is Hier lyrics  | ENin English

Paroles de Die Uur Is Hier

Interprète Retief Burger

Paroles de la chanson Die Uur Is Hier par Retief Burger lyrics officiel

Die Uur Is Hier est une chanson en Afrikaans

Hoekom sal ons sweig?
Hoekom sal ons nog 'n dag langer wag
Om die knie te buig?

En, hoekom sal ons skeur?
Hoekom sal ons nog 'n tree verder gee
En self probeer as U met U arms wyd oop voor ons staan?
En ons nooi om saam met U te gaan

En ons sal skyn soos die sterre
Vir 'n wêreld wat wonder of daar meer is as wat ons hier sien
En ons sal gee wat ons het
Wat ons weet, U wat red, is U skat hier binne nog

So Here, laat U Koninkryk kom
Laat U kerk weer wees wat sy moet wees
Laat U wil geskied, laat U bruid weer dans vir U plesier
Here ons weet die uur is hier

En hoekom is ons lang?
Hoekom is ons so traag om deur ons lewens
U Koninkryk te bou?

En hoekom bly ons stil?
Hoekom bly ons steeds ons harte weg draai van wat U wil
As U met U arms wyd oop voor ons staan?
En ons nooi om saam met U te gaan

En ons sal skyn soos die sterre
Vir 'n wêreld wat wonder of daar meer is as wat ons hier sien
En ons sal gee wat ons het
Wat ons weet, U wat red, is U skat hier binne nog

So Here, laat U Koninkryk kom
Laat U kerk weer wees wat sy moet wees
Laat U wil geskied, laat U bruid weer dans vir U plesier
Here ons weet die uur is hier

Die uur is hier
Die uur is hier (Die uur is hier)
Die uur is hier (Die uur is hier)
Die uur is hier (Die uur is hier)
Die uur is hier (Die uur is hier)
Die uur is hier
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Die Uur Is Hier

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de l'appareil photo
2| symbole à gauche de l'ampoule
3| symbole en bas de la maison
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid