paroles de chanson / Retief Burger parole / Deur die Kruis lyrics  | ENin English

Paroles de Deur die Kruis

Interprète Retief Burger

Paroles de la chanson Deur die Kruis par Retief Burger lyrics officiel

Deur die Kruis est une chanson en Afrikaans

Deur die kruis is ek vry gemaak
Deur die kruis is my straf gedra
Deur die kruis kan ek kom na U Vader
Vrygespreek, nuut gemaak

Deur die kruis is ek dood vir die sonde
Deur die kruis is ek dood vir myself
Deur die kruis kan ek kom na U Vader
Vrygespreek, 'n nuwe mens

Deur die kruis alleen
Deur die kruis alleen
Kan ek kom nes ek is
Na U genadetroon

Ek's gedoop in die dood van Christus
Ek's gewas in die bloed van die Lam
Die skuldbrief teen my is vernietig
Soos dit daar aan die kruis hout hang

Ek's gekoop met die prys van 'n lewe
Ek's geruk uit die helvuur se vlam
Die ou mens in my is gekruisig
Soos dit daar aan die kruis hout hang

Die skeining is geskeur
Die bloed het klaar gevloei
Die genadetroon staan oop voor my
En ek kom

Deur die kruis is ek vry gemaak
Deur die kruis is my straf gedra
Deur die kruis kan ek kom na U Vader
Vrygekoop, nuut gemaak

Deur die kruis is ek dood vir die sonde
Deur die kruis is ek dood vir myself
Deur die kruis kan ek kom na U Vader
Vrygespreek, 'n nuwe mens

Deur die kruis alleen
Deur die kruis alleen
Kan ek kom nes ek is
Na U genadetroon

Ek's gedoop in die dood van Christus
Ek's gewas in die bloed van die Lam
Die skuldbrief teen my is vernietig
Soos dit daar aan die kruis hout hang

Ek's gekoop met die prys van 'n lewe
Ek's geruk uit die helvuur se vlam
Die ou mens in my is gekruisig
Soos dit daar aan die kruis hout hang

Die skeining is geskeur
Die bloed het klaar gevloei
Die genadetroon staan oop voor my
En ek kom

Deur die kruis is ek vry gemaak
Deur die kruis is my straf gedra
Deur die kruis kan ek kom na U Vader
Vrygekoop, nuut gemaak

Deur die kruis is ek dood vir die sonde
Deur die kruis is ek dood vir myself
Deur die kruis kan ek kom na U Vader
Vrygespreek, 'n nuwe mens

Deur die kruis alleen
Deur die kruis alleen
Kan ek kom nes ek is
Na U genadetroon

En deur die kruis is ek vry gemaak
Deur die kruis is my straf gedra
Deur die kruis kan ek kom na U Vader
Vrygekoop, nuut gemaak

Deur die kruis is ek dood vir die sonde
Deur die kruis is ek dood vir myself
Deur die kruis kan ek kom na U Vader
Vrygespreek, 'n nuwe mens
Deur die kruis alleen
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Deur die Kruis

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la croix
2| symbole en bas du pouce en l'air
3| symbole en bas du casque
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid