paroles de chanson / Retief Burger parole / As Ek Voor U Voete Val lyrics  | ENin English

Paroles de As Ek Voor U Voete Val

Interprète Retief Burger

Paroles de la chanson As Ek Voor U Voete Val par Retief Burger lyrics officiel

As Ek Voor U Voete Val est une chanson en Afrikaans

As ek voor U voete val
Voor die Almag van die Heilige
En die stilte oor my daal
In die skadu van die Ewige

Dan weet ek U is al wat saak maak
Soos U liefde weer my hart kom aanraak

Here van die hemelskare
U is alle eerbied waardig
Meer as wat ek ooit kan bring
Sal ek aanhou sing en voor U val in aanbidding

As ek voor U voete val
Oorweldig deur U Majesteit
Dan smag ek bowenal
Na die glorie van die Heerlikheid

Want U alleen is al wat saak maak
Soos U liefde weer my hart kom aanraak

Here van die hemelskare
U is alle eerbied waardig
Meer as wat ek ooit kan bring
Sal ek aanhou sing en voor U val

Here van die hemelskare
U is alle eerbied waardig
Meer as wat ek ooit kan bring
Sal ek aanhou sing en voor U val in aanbidding

My hart begeer om U nog meer met elke asem te vereer
My hart begeer om U nog meer met elke asem te vereer
My hart begeer om U nog meer met elke asem te vereer
My hart begeer om U nog meer met elke asem te vereer

Here van die hemelskare
U is alle eerbied waardig
Meer as wat ek ooit kan bring
Sal ek aanhou sing en voor U val

Here van die hemelskare
U is alle eerbied waardig
Meer as wat ek ooit kan bring
Sal ek aanhou sing en voor U val in aanbidding

Ons aanbid U
Ons lig U Naam omhoog
Jesus
Jesus

Ons sing Heilig
Heilig
Heilig is die Here

Heilig
Heilig
Heilig is die Here

Heilig
Heilig
Heilig is die Here

Heilig
Heilig
Heilig is die Here

Heilig
Heilig
Heilig is die Here

Heilig
Heilig
Heilig (Here voor hemelskare)

Here van die hemelskare
U is alle eerbied waardig
Meer as wat ek ooit kan bring
Sal ek aanhou sing en voor U val

Here van die hemelskare
U is alle eerbied waardig
Meer as wat ek ooit kan bring
Sal ek aanhou sing en voor U val in aanbidding

(Ons sal voor U val)
(Aanbidding Heer)
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de As Ek Voor U Voete Val

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'enveloppe
2| symbole à gauche de la poubelle
3| symbole à droite de l'oeil
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid