paroles de chanson / Retief Burger parole / Almal Hier Tesaam lyrics  | ENin English

Paroles de Almal Hier Tesaam

Interprète Retief Burger

Paroles de la chanson Almal Hier Tesaam par Retief Burger lyrics officiel

Almal Hier Tesaam est une chanson en Afrikaans

Ons is almal hier tesaam vergader in Sy naam verheerlik Hom
Tot die dood was Hy getrou en daar deur is ons nou Sy eiendom
Laat ons maak soos Hy ons sê mekaar steeds lief te hê en Hom bo alles eer
Loof Hom, Christus die Heer
Loof Hom, Christus die Heer

Hallelujah ek kan nie sonder U nie
Hallelujah ek sal nie stil bly nie
Hallelujah daar is geen ander naam nie
As Jesus Christus, die Heer

Ons is almal hier tesaam vergader in Sy naam verheerlik Hom
Tot die dood was Hy getrou en daardeur is ons nou Sy eiendom
Laat ons maak soos Hy ons sê mekaar steeds lief te hê en Hom bo alles eer
Loof Hom, Christus die Heer
Loof Hom, Christus die Heer

Hallelujah ek kan nie sonder U nie
Hallelujah ek sal nie stil bly nie
Hallelujah daar is geen ander naam nie
As Jesus Christus, die Heer

Hallelujah ek kan nie sonder U nie
Hallelujah ek sal nie stil bly nie
Hallelujah daar is geen ander naam nie
As Jesus Christus, die Heer
As Jesus Christus, die Heer (Hallelujah)

Hallelujah ek kan nie sonder U nie
Hallelujah ek sal nie stil bly nie
Hallelujah ek kan nie sonder U nie
Hallelujah ek sal nie stil bly nie
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Almal Hier Tesaam

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du casque
2| symbole à gauche de la cible
3| symbole à gauche de l'oeil
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid