song lyrics / Joshua Na Die Reën / Waar's Jy lyrics  | FRen Français

Waar's Jy lyrics

Performer Joshua Na Die Reën

Waar's Jy song lyrics by Joshua Na Die Reën official

Waar's Jy is a song in Afrikaans

So verlang ek nou na die dae toe ons kinders was
Toe my hart nog sonder die las van groot word kon droom
En jy kyk my in my oë
Waar het ons dit verloor?

Wie't gedink dat die wêreld sou kon antwoorde gee?
Op die vrae wat die wyse self voor antwoorde vra
Daar het ons dit verloor
Die kind in my wat droom

En waar's jy?
Die kind in my wat geglo het in hoop (Waar's jy?)
Jy wat sonder ophou kon droom (Waar's jy?)
Jy met jou swaard en skuld
Waar is jy nou?
Kan jy onthou? Toe ons die dae met mekaar kon spandeer
Sonder 'n TV of 'n kar wat ons keer
Kaalvoet in die reën
Was soos die Here se seën

En waar's jy?
Die kind in my wat geglo het in hoop (Waar's jy?)
Jy wat sonder ophou kon droom (Waar's jy?)
Jy met jou swaard en skuld
Waar is jy nou?
Kan jy onthou?

Die reus sal voor ons staan
Ons sal in tyd vergaan
Ek tel my swaard op en ek hardloop
Om die reus te verslaan

En daar's jy
Die kind in my wat geglo het in hoop
Daar's jy
Jy wat sonder ophou kon droom
Daar's jy
Jy met jou swaard en skuld
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Waar's Jy lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the house
2| symbol at the bottom of the camera
3| symbol to the left of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid