song lyrics / Joshua Na Die Reën / Suiderkruis lyrics  | FRen Français

Suiderkruis lyrics

Performer Joshua Na Die Reën

Suiderkruis song lyrics by Joshua Na Die Reën official

Suiderkruis is a song in Afrikaans

Het jy in die oggendou
My nogsteeds onthou?
Toe die lig in weelde kroon

My van my koninkryk onttroon
Wie staan in die suiderkruis?
Wie gee hoop al deurenstyd?
As ek in jou stilte lê
Het jy my reeds uitoorlê

Dromerige beelde dans
Noord en suid al rigtings saans
In 'n tyd so sonder rou
Raak als wat mag het
Stil so gou

Wie staan in die suiderkruis?
Wie gee hoop al deurenstyd?
As ek in jou stilte lê
Het jy my reeds uitoorlê

Het jy in die oggendou
My nogsteeds onthou?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Suiderkruis lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the television
2| symbol to the right of the cross
3| symbol at the bottom of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid