song lyrics / Joshua Na Die Reën / Alles Gee lyrics  | FRen Français

Alles Gee lyrics

Performer Joshua Na Die Reën

Alles Gee song lyrics by Joshua Na Die Reën official

Alles Gee is a song in Afrikaans

Ek het uit gesien om daar te wees
Waar jou oë weer sien
Ek't lank gestruikel teen my vrees
Om my hart voor jou oop te vlakt

Jy, jy staan in my
My hart alreeds geskryf

Ek wou jou alles gee
Ek sou jou alles gee

Iets in my het uit geskree
Om in my spore trug te keer
Waar het my hart in twee geskeur
Tussen my hart en siel
Het my moed gebreek

Jy, jy staan in my
My hart alreeds geskryf

Ek wil jou alles gee
Ek wil jou alles gee
Ek sal jou alles gee
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Alles Gee lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the star
2| symbol at the top of the target
3| symbol at the top of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid