song lyrics / Joshua Na Die Reën / Vlieers lyrics  | FRen Français

Vlieers lyrics

Performers Joshua Na Die ReënLiani Reynolds

Vlieers song lyrics by Joshua Na Die Reën official

Vlieers is a song in Afrikaans

Tyd
Versteen in ritmes
As ek hoor hoe jy asemhaal
Die spasie word 'n kathedraal
En ek
Word
Stil

Dis dieselfde hier
Soos die erfdeel van die bome
Stuur jou pelgrims wortels jou diep is wat jy wil
Jy is welkom hier

En ek word stil (En ek word stil)
En ek word stil (En ek word stil)
Ek word stil as my siel onder jou voete soos 'n oop land lê
Jy sien patrone in my sterre, tussen deur my doorns wil jy my nog hê

Ons was
Soos vlees en drome
In die aand van die môrester
Ons wou verder sien as wat ons oë wou toegee
En ons verwysing oor die hemel al sterk
Daar is stilte hier
As die wind oor die aarde sweef
Ek was seker dat oor o die Heer al ons vergeef
Toe ek besluit om net hier te wees

En ek word stil (En ek word stil)
Ek word stil (En ek word stil)
En ek word stil as my siel onder jou voete soos 'n oop land lê
Jy sien patrone in my sterre en tussen deur my doorns wil jy my nog hê

En ek word stil
Ek word stil
Ek word stil
Ek word stil
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vlieers lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the heart
2| symbol to the right of the cross
3| symbol at the top of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid