song lyrics / Joshua Na Die Reën / Branders lyrics  | FRen Français

Branders lyrics

Performer Joshua Na Die Reën

Branders song lyrics by Joshua Na Die Reën official

Branders is a song in Afrikaans

Jy steek jou hand uit
Waar jy terug kyk
Waar jy terug kyk
Na die dag

Jy vat 'n lang tyd
Waar jy terug kyk
En dan verlang jy stil
Bly stil, bly stil, ek wag

Waarna verlang jy
As jy terug kyk
En hoekom sê jy dat
Die hemel sal moet wag

En die stad skyn lig teen die wolke
Die aarde draai en ek bly wonder
Bly vir 'n oomblik stil
Ek wil probeer hoor
Ek wankel, jy probeer, ek sien jou

Dit vat 'n lang tyd
Om te probeer kyk
Met die ander oë terug getrek
Toe geknyp, ek glo

Om te verander
Soos die lig
Soos die lig

Dit vat 'n lang tyd
Om so te kan kyk
Soos die ligblou branders
In jou lente-oë

En ek sweef soos die wind, ek het
By jou geleer
Ek sweef soos die wind blou
Blou branders, blou branders weet

Na 'n lang dag
Kan jy weer lag
Ja werklik werklik werklik
Die hemel het gewag
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Branders lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the helmet
2| symbol at the bottom of the television
3| symbol at the top of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid