song lyrics / Joshua Na Die Reën / Soos in Nou lyrics  | FRen Français

Soos in Nou lyrics

Performer Joshua Na Die Reën

Soos in Nou song lyrics by Joshua Na Die Reën official

Soos in Nou is a song in Afrikaans

Ek trek die lakens oor my kop
Hoe staan die wêreld om my op as dit oggend word
Stuur van jou vrede in my rigting
Ek het nodig om te weet dit sal beter word

Wie sal my in die nag
Kan kom kry
As die son oor my daal?

Hou jou hart oop
Die lug is blou
Ek het jou nodig
Soos in nou
Hoe verander die son as die antwoorde faal
Stuur 'n rooksein, ek hou die lug al lankal dop
Ek het jou nodig
Hierdie dinge speel met my kop
Ek wil verander, maar
Sonder jou bly alles doodstil staan

Ek is 'n vryerige denker
Ek is 'n storm teen die grein van 'n wentelbaan
En as die leemte my ontnugter
Word ek die stilte oor 'n wyer oseaan

Jy hou my teen aan jou bors
As die nag oor my daal

Hou jou hart oop
Die lug is blou
Ek het jou nodig
Soos in nou
Hoe verander die son as die antwoorde faal
Stuur 'n rooksein, ek hou die lug al lankal dop
Ek het jou nodig
Hierdie dinge speel met my kop
Ek wil verander, maar
Sonder jou bly alles doodstil staan

In die donker kom haal ek jou
In die donker kom haal ek jou
Ek het jou nodig
Ek het
Ek het jou nodig
Ek het jou aan die hand beet
Ek het jou aan die hand beet
Ek het jou aan die hand beet
As jy faal
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: Jacques De Villiers
Copyright: O/B/O DistroKid

Comments for Soos in Nou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the smiley
2| symbol to the left of the target
3| symbol to the right of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid