song lyrics / Joshua Na Die Reën / Strand Dans lyrics  | FRen Français

Strand Dans lyrics

Performer Joshua Na Die Reën

Strand Dans song lyrics by Joshua Na Die Reën official

Strand Dans is a song in Afrikaans

Die Eendag sal jy my kan sê
As die twyfel in my hart kom lê
Dat jy by my sal staan
Sou die wêreld ook vergeet dat ek bestaan

En eendag sal ons trug kan dink
Aan die tye toe
Ons werklik vreugde vind
En die blink
In ons oë vertel
Van drome aan gewaai
Soos verlange deur die Kaapse wind
Toe ons nog in ons onskuld
Na mekaar wou sit en staar

Strand dans jy vir my die Cederberge oor
Tot in die kaap
My hart lê wag hier net vir jou om
Weer aan my te raak
My hart se droë woestyne
Verander in fonteine
As ek jou hier by my
Het

Ek soek in my die bitter einde
Die laat nag wakker lê gedagtes
'n Hart in my wat klop
'n Afwagting wat nooit getem sal word

En soms is dit die terug dink werd
Die verlang terug is
Soms soos die wind onder my vlerke
Wat my kom haal
Om drome aan te waai
Soos verlange deur die Kaapse wind
Toe ons nog in ons onskuld na mekaar wou sit en staar

Strand dans jy vir my die Cederberge oor
Tot in die kaap
My hart lê wag hier net vir jou om
Weer aan my te raak
My hart se droë woestyne
Verander in fonteine
As ek jou hier by my
Het

Strand dans jy vir my die Cederberge oor
Tot in die kaap
My hart lê wag hier net vir jou om
Weer aan my te raak
My hart se droë woestyne
Verander in fonteine
As ek jou hier by my
Het
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Strand Dans lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the house
2| symbol at the top of the calculator
3| symbol at the top of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid