song lyrics / Joshua Na Die Reën / Vir Altyd lyrics  | FRen Français

Vir Altyd lyrics

Performer Joshua Na Die Reën

Vir Altyd song lyrics by Joshua Na Die Reën official

Vir Altyd is a song in Afrikaans

Ligblou skakerings, van dagbreek is weereens tweede prys
Iewers mis ek uit op dagbreek saam met jou
Die kleure verander
Alleenheid liganker uit die see
En vertrek op reis om weer by jou te wees

Vir altyd is 'n lang tyd om te leef sonder jou
Vir altyd is 'n lang tyd om te lewe sonder jou

Die lewe se stroom laat my wonder
Is daar ooit 'n kans dat ek genoeg sal wees
Dat ons dit sal maak
Nog altyd gedink dis te min om mee te swoeg en niks te leer
En ek weet daars iets in jou wat dit ook weet

Vir altyd is 'n lang tyd om te leef sonder jou
Vir altyd is te min tyd om te lewe saam met jou

Vir altyd is te min tyd om te leef saam met jou
Vir altyd is te min tyd om te leef saam met jou
Vir altyd is te min tyd om te leef saam met jou
Vir altyd is te min tyd om te leef saam met jou
Iewers in vir altyd wag my dagbreek saam met jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vir Altyd lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the television
2| symbol at the bottom of the clock
3| symbol at the bottom of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid