song lyrics / Joshua Na Die Reën / Laat Die Wind My Neem lyrics  | FRen Français

Laat Die Wind My Neem lyrics

Performer Joshua Na Die Reën

Laat Die Wind My Neem song lyrics by Joshua Na Die Reën official

Laat Die Wind My Neem is a song in Afrikaans

Blind, is my oë dan blind?
Dit wat ek hoop in myself, kon ek nêrens vind
Lees, in 'n hart wat breek
Is dit wat ek wys, wat ek werklik wil wees?

Breek my hart oop, laat dit reën
Soms moet mens eers sterf om werklik te kan leef
Strooi my vrees dan oor die see, laat die wind my neem
Laat die wind my neem

Soms wil ek net loop
Waar die velde in my groen is, die lig vol hoop
Maar in die droogte
In die oë te kyk
O, leer my die kuns om te staan deur tyd

Breek my hart oop, laat dit reën
Soms moet mens eers sterf om werklik te kan leef
Strooi my vrees dan oor die see, laat die wind my neem
Laat die wind my neem

Deel van my sal kyk
En dit wat ek sien en vergeet, dit vergaan in tyd
En dan kom die stilte
Wat my deurgaans volg
Dit wat my terughou, sal ek moet agterlos

Breek my hart oop, laat dit reën
Soms moet mens eers sterf om werklik te kan leef
Strooi my as dan oor die see, laat die wind my neem
Laat die wind my neem
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Laat Die Wind My Neem lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the house
2| symbol at the top of the trash
3| symbol at the bottom of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid