song lyrics / Joshua Na Die Reën / Sonnekind lyrics  | FRen Français

Sonnekind lyrics

Performer Joshua Na Die Reën

Sonnekind song lyrics by Joshua Na Die Reën official

Sonnekind is a song in Afrikaans

Callie se droom is meer as Akkerdal
Waar ons vreesloos in die stroom met eerste sig kon val

Met lig en flikker
En flinders begin vladder
Oor die velde wat verander soos die herfsblare kleur

Hoop se ritme reëndans hemel in haar hart
Kan daar dan meer met engele gebeur?
Wat God se gespe in liefde bind verloor verlief
Op die
Sonnekind

Winter kom net
Koud en krake
Ons stryd oud drake
Met bietjie blou en bietjie van jou
Kan 'n jong Jacaranda naderstaan
Ewig altyd
Laat tyd stilstaan

Hoop se ritme reëndans hemel in haar hart
Kan daar dan meer met engele gebeur?
Wat God se gespe in liefde bind verloor verlief
Op die
Sonnekind

Jana blom beminnings bloeisels
Die lente geur sewe jaar deur
Daai eerste soen smeek versot
Vir nog 'n dag waar werklikheid
En wens in een kon smelt
Soos silver skyn die wolk se rand
Totdat jy nou staan
Aan my kant

Grassies groei in 'n groentrui
Tussen bossies bergblomme vir jou
Want ewig is altyd
En altyd is nou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sonnekind lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the cloud
2| symbol at the bottom of the television
3| symbol at the bottom of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid