paroles de chanson / Joshua Na Die Reën parole / Vir Altyd lyrics  | ENin English

Paroles de Vir Altyd

Interprète Joshua Na Die Reën

Paroles de la chanson Vir Altyd par Joshua Na Die Reën lyrics officiel

Vir Altyd est une chanson en Afrikaans

Ligblou skakerings, van dagbreek is weereens tweede prys
Iewers mis ek uit op dagbreek saam met jou
Die kleure verander
Alleenheid liganker uit die see
En vertrek op reis om weer by jou te wees

Vir altyd is 'n lang tyd om te leef sonder jou
Vir altyd is 'n lang tyd om te lewe sonder jou

Die lewe se stroom laat my wonder
Is daar ooit 'n kans dat ek genoeg sal wees
Dat ons dit sal maak
Nog altyd gedink dis te min om mee te swoeg en niks te leer
En ek weet daars iets in jou wat dit ook weet

Vir altyd is 'n lang tyd om te leef sonder jou
Vir altyd is te min tyd om te lewe saam met jou

Vir altyd is te min tyd om te leef saam met jou
Vir altyd is te min tyd om te leef saam met jou
Vir altyd is te min tyd om te leef saam met jou
Vir altyd is te min tyd om te leef saam met jou
Iewers in vir altyd wag my dagbreek saam met jou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Vir Altyd

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'appareil photo
2| symbole en haut du nuage
3| symbole en haut du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid