paroles de chanson / Joshua Na Die Reën parole / Dat Jy Myne Is lyrics  | ENin English

Paroles de Dat Jy Myne Is

Interprète Joshua Na Die Reën

Paroles de la chanson Dat Jy Myne Is par Joshua Na Die Reën lyrics officiel

Dat Jy Myne Is est une chanson en Afrikaans

Jy hang vanaand jou hart in vrede se gang
Met ons toekoms op jou mond
En jou oë op my gerig
Ek dra die kus met al ons fotos wat lag
En die jare sal getuig
Van ons lewe se gedig

En al voel die pad vergete
In jou sien ek 'n rede
Dat ek hier by jou moet wees

Laat die vure brand
Laat die storm kom
Laat die vrede soos die wete wees
Dat jy myne is
Laat die vure brand
Laat die storm kom
Laat die vrede soos die wete wees
Dat jy myne is

Wie kan die see se duisend stories vertel
Dis die diepte van jou siel
Wat my lewens lank bekoor
Jy sê die woorde wat my lippe verwag
Met jou hande om my lyf
En jou hare agteroor

En vir jou wil ek belowe
Jy's deel van my verhale
Saam met jou wil ek die lewe skryf

Laat die vure brand
Laat die storm kom
Laat die vrede soos die wete wees
Dat jy myne is
Laat die vure brand
Laat die storm kom
Laat die vrede soos die wete wees
Dat jy myne is

Dis die wind se koers
Wat my na jou toe dra
Niemand kan my keer
Om elke dag jou hart te vra

Laat die vure brand
Laat die storm kom
Laat die vrede soos die wete wees

Laat die vure brand
Laat die storm kom
Laat die vrede soos die wete wees

Laat die vure brand
Laat die storm kom
Laat die vrede soos die wete wees
Dat jy myne is
Laat die vure brand
Laat die storm kom
Laat die vrede soos die wete wees
Dat jy myne is

Dat jy myne is
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Dat Jy Myne Is

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la maison
2| symbole à droite de l'horloge
3| symbole en bas du nuage
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid