song lyrics / Joshua Na Die Reën / Dat Jy Myne Is lyrics  | FRen Français

Dat Jy Myne Is lyrics

Performer Joshua Na Die Reën

Dat Jy Myne Is song lyrics by Joshua Na Die Reën official

Dat Jy Myne Is is a song in Afrikaans

Jy hang vanaand jou hart in vrede se gang
Met ons toekoms op jou mond
En jou oë op my gerig
Ek dra die kus met al ons fotos wat lag
En die jare sal getuig
Van ons lewe se gedig

En al voel die pad vergete
In jou sien ek 'n rede
Dat ek hier by jou moet wees

Laat die vure brand
Laat die storm kom
Laat die vrede soos die wete wees
Dat jy myne is
Laat die vure brand
Laat die storm kom
Laat die vrede soos die wete wees
Dat jy myne is

Wie kan die see se duisend stories vertel
Dis die diepte van jou siel
Wat my lewens lank bekoor
Jy sê die woorde wat my lippe verwag
Met jou hande om my lyf
En jou hare agteroor

En vir jou wil ek belowe
Jy's deel van my verhale
Saam met jou wil ek die lewe skryf

Laat die vure brand
Laat die storm kom
Laat die vrede soos die wete wees
Dat jy myne is
Laat die vure brand
Laat die storm kom
Laat die vrede soos die wete wees
Dat jy myne is

Dis die wind se koers
Wat my na jou toe dra
Niemand kan my keer
Om elke dag jou hart te vra

Laat die vure brand
Laat die storm kom
Laat die vrede soos die wete wees

Laat die vure brand
Laat die storm kom
Laat die vrede soos die wete wees

Laat die vure brand
Laat die storm kom
Laat die vrede soos die wete wees
Dat jy myne is
Laat die vure brand
Laat die storm kom
Laat die vrede soos die wete wees
Dat jy myne is

Dat jy myne is
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Dat Jy Myne Is lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the bulb
2| symbol at the bottom of the smiley
3| symbol to the right of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid