paroles de chanson / Joshua Na Die Reën parole / Soos in Nou lyrics  | ENin English

Paroles de Soos in Nou

Interprète Joshua Na Die Reën

Paroles de la chanson Soos in Nou par Joshua Na Die Reën lyrics officiel

Soos in Nou est une chanson en Afrikaans

Ek trek die lakens oor my kop
Hoe staan die wêreld om my op as dit oggend word
Stuur van jou vrede in my rigting
Ek het nodig om te weet dit sal beter word

Wie sal my in die nag
Kan kom kry
As die son oor my daal?

Hou jou hart oop
Die lug is blou
Ek het jou nodig
Soos in nou
Hoe verander die son as die antwoorde faal
Stuur 'n rooksein, ek hou die lug al lankal dop
Ek het jou nodig
Hierdie dinge speel met my kop
Ek wil verander, maar
Sonder jou bly alles doodstil staan

Ek is 'n vryerige denker
Ek is 'n storm teen die grein van 'n wentelbaan
En as die leemte my ontnugter
Word ek die stilte oor 'n wyer oseaan

Jy hou my teen aan jou bors
As die nag oor my daal

Hou jou hart oop
Die lug is blou
Ek het jou nodig
Soos in nou
Hoe verander die son as die antwoorde faal
Stuur 'n rooksein, ek hou die lug al lankal dop
Ek het jou nodig
Hierdie dinge speel met my kop
Ek wil verander, maar
Sonder jou bly alles doodstil staan

In die donker kom haal ek jou
In die donker kom haal ek jou
Ek het jou nodig
Ek het
Ek het jou nodig
Ek het jou aan die hand beet
Ek het jou aan die hand beet
Ek het jou aan die hand beet
As jy faal
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteur: Jacques De Villiers
Copyright: O/B/O DistroKid

Commentaires sur les paroles de Soos in Nou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la cible
2| symbole en bas du nuage
3| symbole en haut du casque
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid