paroles de chanson / Joshua Na Die Reën parole / Danél se wals lyrics  | ENin English

Paroles de Danél se wals

Interprète Joshua Na Die Reën

Paroles de la chanson Danél se wals par Joshua Na Die Reën lyrics officiel

Danél se wals est une chanson en Afrikaans

Jy moet weet
Dat jy myne is
Soos die môre weer kom en
Seisoene begin draai
Soos die hartseer verby is
En die wêreld oop lê
Soos 'n voet pad vir jou
En my, ons twee

Waterberg
Sal ons drome keer
As die hoop in ons harte bly
Grooi elke dag en
Die liefde genoeg is
En die tyd wat ons het meer as wind sal wees
En ons by mekaar sal wees

Ek sing vir jou sag
Sing soos reën in die laat nag
Soos die wind deur die bome
As die wêreld jou pla
Ek weet dis soms asof
Ons harte so hard raak
Dat ons oë nie kan sien
Wat hier reg voor ons staan

Jy breek deur my
Soos die son
Deur die laaste bietjie donker
Van die nag begin skyn
En die aarde weer wakker maak
Herinner om te droom
Want drome gee hoop
En hoop sal ons wakker maak

Ek sing vir jou sag
Sing soos reën in die laat nag
Soos die wind deur die bome
As die wêreld jou pla
Ek weet dit soms asof
Ons harte so hard raak
Dat ons oë nie kan sien
Wat hier reg voor ons staan

Jy leer my dit is okay
Om die wêreld op jou skouers te dra maak jou vry
En ek knyp soms my oë toe
Dan sê jy vir my
Daar is net een in die wêreld soos jy

Jy sing vir my sag
Sing soos reën in die laat nag
Die wind deur die bome
As die wêreld my pla
Jy weet dis jou omgee
Wat my weer so sag maak
Dat my oë weer kan sien
Wat hier reg voor my staan
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Danél se wals

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de l'horloge
2| symbole en haut de la loupe
3| symbole à gauche du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid