paroles de chanson / Joshua Na Die Reën parole / Soos Die Wind lyrics  | ENin English

Paroles de Soos Die Wind

Interprète Joshua Na Die Reën

Paroles de la chanson Soos Die Wind par Joshua Na Die Reën lyrics officiel

Soos Die Wind est une chanson en Afrikaans

Ek hoop vir jou die son in die dae wat jy koud kry
Ek hoop vir jou die reën in die woestyn wanneer dit droog is
Ek hoop vir jou ‘n hart wat in die oomblik leef
Vry soos die wind want jy weet dit is jou sterkte
Sal jy my wêreld in jou arms dra?

En ons sal wees soos die wind
Vry in die lug blom spoorloos verdwyn totdat en drome ons vind
Ons is reeds soos die wind
Vry in die lug blom spoorloos verdwyn en drome gevind

Ek wag vir jou in die stilte wanneer die wêreld om jou raas
Ek lag oor jou in die more voordat die son jou wakker maak
Ek sien in jou ‘n hart waarin my hart kan deel
Vry soos die wind in jou liefde sonder perke

Sal jy my wêreld in jou arms dra?
Sal jy my wêreld in jou arms dra?
Sal jy my wêreld in jou arms dra?

En ons sal wees soos die wind
Vry in die lug blom spoorloos verdwyn totdat en drome ons vind
Ons is reeds soos die wind
Vry in die lug blom spoorloos verdwyn en drome gevind
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Soos Die Wind

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la loupe
2| symbole à droite du casque
3| symbole à droite du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid