paroles de chanson / Joshua Na Die Reën parole / Waar's Jy lyrics  | ENin English

Paroles de Waar's Jy

Interprète Joshua Na Die Reën

Paroles de la chanson Waar's Jy par Joshua Na Die Reën lyrics officiel

Waar's Jy est une chanson en Afrikaans

So verlang ek nou na die dae toe ons kinders was
Toe my hart nog sonder die las van groot word kon droom
En jy kyk my in my oë
Waar het ons dit verloor?

Wie't gedink dat die wêreld sou kon antwoorde gee?
Op die vrae wat die wyse self voor antwoorde vra
Daar het ons dit verloor
Die kind in my wat droom

En waar's jy?
Die kind in my wat geglo het in hoop (Waar's jy?)
Jy wat sonder ophou kon droom (Waar's jy?)
Jy met jou swaard en skuld
Waar is jy nou?
Kan jy onthou? Toe ons die dae met mekaar kon spandeer
Sonder 'n TV of 'n kar wat ons keer
Kaalvoet in die reën
Was soos die Here se seën

En waar's jy?
Die kind in my wat geglo het in hoop (Waar's jy?)
Jy wat sonder ophou kon droom (Waar's jy?)
Jy met jou swaard en skuld
Waar is jy nou?
Kan jy onthou?

Die reus sal voor ons staan
Ons sal in tyd vergaan
Ek tel my swaard op en ek hardloop
Om die reus te verslaan

En daar's jy
Die kind in my wat geglo het in hoop
Daar's jy
Jy wat sonder ophou kon droom
Daar's jy
Jy met jou swaard en skuld
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Waar's Jy

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la calculatrice
2| symbole en haut de l'enveloppe
3| symbole en bas du casque
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid