song lyrics / Joshua Na Die Reën / Vanuit Die Wolk lyrics  | FRen Français

Vanuit Die Wolk lyrics

Performer Joshua Na Die Reën

Vanuit Die Wolk song lyrics by Joshua Na Die Reën official

Vanuit Die Wolk is a song in Afrikaans

Wag vir my waar die wind waai
Speel tussen die lig waar die seisoen draai
En al vlieg jy soms alleen

Breek jou hart oop, laat dit reën
As jy huis toe verlang
Vat die pad wat huis toe gaan

Toekoms het 'n tree in my hart kom gee
Trane in sy oë oor wat ek moes leer
In die stilte van die nag
Het my hart oor jou verlang
Laaste tree terug in die son
Droogte hier is totdat jy kom

Ek hunker na 'n tyd waar my oë kan sien
Tyd verdwyn en ek kan werklik sien
Daar's 'n wêreld hier en nou
Wat my verbeelding gevange hou
Ek vind ek staan soms net alleen
Om te luister waar's dit heen
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vanuit Die Wolk lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the envelope
2| symbol at the top of the suitcase
3| symbol at the top of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid