paroles de chanson / Joshua Na Die Reën parole / Vanuit Die Wolk lyrics  | ENin English

Paroles de Vanuit Die Wolk

Interprète Joshua Na Die Reën

Paroles de la chanson Vanuit Die Wolk par Joshua Na Die Reën lyrics officiel

Vanuit Die Wolk est une chanson en Afrikaans

Wag vir my waar die wind waai
Speel tussen die lig waar die seisoen draai
En al vlieg jy soms alleen

Breek jou hart oop, laat dit reën
As jy huis toe verlang
Vat die pad wat huis toe gaan

Toekoms het 'n tree in my hart kom gee
Trane in sy oë oor wat ek moes leer
In die stilte van die nag
Het my hart oor jou verlang
Laaste tree terug in die son
Droogte hier is totdat jy kom

Ek hunker na 'n tyd waar my oë kan sien
Tyd verdwyn en ek kan werklik sien
Daar's 'n wêreld hier en nou
Wat my verbeelding gevange hou
Ek vind ek staan soms net alleen
Om te luister waar's dit heen
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Vanuit Die Wolk

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la cible
2| symbole en haut de l'étoile
3| symbole en haut de la poubelle
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid