song lyrics / Joshua Na Die Reën / Stem Uit Die Noorde lyrics  | FRen Français

Stem Uit Die Noorde lyrics

Performer Joshua Na Die Reën

Stem Uit Die Noorde song lyrics by Joshua Na Die Reën official

Stem Uit Die Noorde is a song in Afrikaans

In die donker nag
Het ek lank vir iets bly wag
Vanuit die mis oor die berge in my

Nog altyd een vir droom
In my verbeelding kon ek wegstroom
En ek sou volg tot waarin drome my lei

Soms bly roep dit hier
Soms hoop ek dis jy

Hou my hand voor jy vlug
Kry eers die sprankel in jou oë weer terug
Dis tyd vir gee, dis tyd vir gaan
Is dit in jou hart waarvoor jy nou moet staan

Stuur vir my 'n teken as eerste lig oor die aarde breek
Ek wil luister, ek wil nooit vergeet
Eens was daar 'n droogte toe 'n stem in die noorde dreun
Vir dié wat gewag het sou dit twee keer reën

Hou my hand voor jy vlug
Kry eers die sprankel in jou oë weer terug
Dis tyd vir gee
Dis tyd vir gaan
Is dit in jou hart waarvoor jy nou moet staan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Stem Uit Die Noorde lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the target
2| symbol at the bottom of the heart
3| symbol to the left of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid