paroles de chanson / Joshua Na Die Reën parole / Stem Uit Die Noorde lyrics  | ENin English

Paroles de Stem Uit Die Noorde

Interprète Joshua Na Die Reën

Paroles de la chanson Stem Uit Die Noorde par Joshua Na Die Reën lyrics officiel

Stem Uit Die Noorde est une chanson en Afrikaans

In die donker nag
Het ek lank vir iets bly wag
Vanuit die mis oor die berge in my

Nog altyd een vir droom
In my verbeelding kon ek wegstroom
En ek sou volg tot waarin drome my lei

Soms bly roep dit hier
Soms hoop ek dis jy

Hou my hand voor jy vlug
Kry eers die sprankel in jou oë weer terug
Dis tyd vir gee, dis tyd vir gaan
Is dit in jou hart waarvoor jy nou moet staan

Stuur vir my 'n teken as eerste lig oor die aarde breek
Ek wil luister, ek wil nooit vergeet
Eens was daar 'n droogte toe 'n stem in die noorde dreun
Vir dié wat gewag het sou dit twee keer reën

Hou my hand voor jy vlug
Kry eers die sprankel in jou oë weer terug
Dis tyd vir gee
Dis tyd vir gaan
Is dit in jou hart waarvoor jy nou moet staan
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Stem Uit Die Noorde

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du téléviseur
2| symbole en bas de la loupe
3| symbole à gauche de la cible
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid