song lyrics / Joshua Na Die Reën / Onbekende Reis lyrics  | FRen Français

Onbekende Reis lyrics

Performer Joshua Na Die Reën

Onbekende Reis song lyrics by Joshua Na Die Reën official

Onbekende Reis is a song in Afrikaans

Sê nou net ek sou moes reis deur ‘n onbekende nag
Met ‘n onbekende hart en ‘n onbeklemde lag
Op ‘n meer in 'n boot met jou hart daar op jou skoot
Op ‘n onbekende reis het ek behoort

Die tyd bly hoop ons reis sal steer ‘n bietjie wyer as die teer
Die misterie in jou lag vir my helder word soos dag
Op ‘n meer in 'n boot sou jou hart himself ontbloot
Op ‘n onbekende reis het ek behoort

Die wind is deur stadig maar seker het die ys in ons gesmelt
Ons rus gereeld hier onder bome wat ons storie sou vertel
Ek onthou nog toe die skaamte tussen jou en my verdwyn het
Toe ek als van my kon wys en jy steeds by my gebly het

Oor die berge was dit koud deur ‘n onbekende nag
Met ‘n meer bekende hart en ‘n meer bekende lag
Op ‘n meer in 'n boot ja dit rig soos in ‘n droom
Op ‘n onbekende reis het ek behoort
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Onbekende Reis lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the bulb
2| symbol at the top of the trash
3| symbol at the top of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid