paroles de chanson / Joshua Na Die Reën parole / Onbekende Reis lyrics  | ENin English

Paroles de Onbekende Reis

Interprète Joshua Na Die Reën

Paroles de la chanson Onbekende Reis par Joshua Na Die Reën lyrics officiel

Onbekende Reis est une chanson en Afrikaans

Sê nou net ek sou moes reis deur ‘n onbekende nag
Met ‘n onbekende hart en ‘n onbeklemde lag
Op ‘n meer in 'n boot met jou hart daar op jou skoot
Op ‘n onbekende reis het ek behoort

Die tyd bly hoop ons reis sal steer ‘n bietjie wyer as die teer
Die misterie in jou lag vir my helder word soos dag
Op ‘n meer in 'n boot sou jou hart himself ontbloot
Op ‘n onbekende reis het ek behoort

Die wind is deur stadig maar seker het die ys in ons gesmelt
Ons rus gereeld hier onder bome wat ons storie sou vertel
Ek onthou nog toe die skaamte tussen jou en my verdwyn het
Toe ek als van my kon wys en jy steeds by my gebly het

Oor die berge was dit koud deur ‘n onbekende nag
Met ‘n meer bekende hart en ‘n meer bekende lag
Op ‘n meer in 'n boot ja dit rig soos in ‘n droom
Op ‘n onbekende reis het ek behoort
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Onbekende Reis

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du coeur
2| symbole en bas du téléviseur
3| symbole à droite de l'ampoule
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid