song lyrics / Joshua Na Die Reën / Lig Op Die Horison lyrics  | FRen Français

Lig Op Die Horison lyrics

Performer Joshua Na Die Reën

Lig Op Die Horison song lyrics by Joshua Na Die Reën official

Lig Op Die Horison is a song in Afrikaans

Hoor die voetstap van die een
Wat die boodskap bring, as jy wonder
Of daar lig is op jou horison?
Na die lang gewag vir vrede
Is die merke van jou lewe
'n Spoor tot in my hart
Vreugde kom

Ons soos vure brand in die donker nagte, staan ons
Soos lig op die horison

By jou hart se einde waar jy voel jy is alleen
Staan en wag ek vir jou glimlag
In die storm is jy nooit alleen
Dis jou hart waarvoor ek lewe
Vir jou hand teen my gesig
Dis vir wie jy is

Ons soos vure brand in die donker nagte, staan ons
Soos lig op die horison
Jou verlede as is gestrooi
Waar jou oë weer die mooi sien, in die lig op die horison

Ons soos vure brand in die donker nagte, staan ons
Soos lig op die horison
Jou verlede as is gestrooi
Waar jou oë weer die mooi sien, in die lig op die horison
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Lig Op Die Horison lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the star
2| symbol to the right of the smiley
3| symbol at the top of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid