paroles de chanson / Joshua Na Die Reën parole / Lig Op Die Horison lyrics  | ENin English

Paroles de Lig Op Die Horison

Interprète Joshua Na Die Reën

Paroles de la chanson Lig Op Die Horison par Joshua Na Die Reën lyrics officiel

Lig Op Die Horison est une chanson en Afrikaans

Hoor die voetstap van die een
Wat die boodskap bring, as jy wonder
Of daar lig is op jou horison?
Na die lang gewag vir vrede
Is die merke van jou lewe
'n Spoor tot in my hart
Vreugde kom

Ons soos vure brand in die donker nagte, staan ons
Soos lig op die horison

By jou hart se einde waar jy voel jy is alleen
Staan en wag ek vir jou glimlag
In die storm is jy nooit alleen
Dis jou hart waarvoor ek lewe
Vir jou hand teen my gesig
Dis vir wie jy is

Ons soos vure brand in die donker nagte, staan ons
Soos lig op die horison
Jou verlede as is gestrooi
Waar jou oë weer die mooi sien, in die lig op die horison

Ons soos vure brand in die donker nagte, staan ons
Soos lig op die horison
Jou verlede as is gestrooi
Waar jou oë weer die mooi sien, in die lig op die horison
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Lig Op Die Horison

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du pouce en l'air
2| symbole en bas de l'horloge
3| symbole en haut du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid