song lyrics / Joshua Na Die Reën / Wandel lyrics  | FRen Français

Wandel lyrics

Performer Joshua Na Die Reën

Wandel song lyrics by Joshua Na Die Reën official

Wandel is a song in Afrikaans

Oral waar ons deesdae gaan
Die dinge wat ons twee oor wonder
Strek my wyd 'n wye oseaan

En soms trek die wind my
Onthou net ons het nodig om
Om ons vrae te vra

Hardloop teen die spoed van lig
Staan dan vir 'n oomblik stil waar
Bome teen die hang van hoë berge sing
Dis die uitsig
Ons albei het dit nodig om
Om daar stil te raak

Ek skep jou uit 'n waterstroom
Drink jou soos die kleur oranje
Reflekteer die skemer in jou hande
En ek staan verwonderd
Die onbekende kleur my in
Besit ek niks sowaar

Bly staan by my
Bly staan by my
Bly staan by my
Bly staan by my

En o
As ons alles dan weet
Waarom sal ons dan wees?

Daarom roep die vreemde my
Ek wil alles van jou weet
Ek wil alles van jou weet

Bly staan by my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Wandel lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the padlock
2| symbol to the right of the trash
3| symbol at the bottom of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid