song lyrics / Joshua Na Die Reën / Vyftig lyrics  | FRen Français

Vyftig lyrics

Performer Joshua Na Die Reën

Vyftig song lyrics by Joshua Na Die Reën official

Vyftig is a song in Afrikaans

Altyd gedink 'n storie moet 'n einde hê
Dat alles wat mooi is eendag bye moet sê
Maar jou lewe leer my meer

Altyd gehoop
Dat drome in my hart sou leef
Dat goedheid en guns op my spoor sou wees
En jou lewe het hoop vir my kom gee

En ek glo daar's 'n nuwe tyd vir nou
'n Tyd waar ons kan lag
'n Tyd waar ons kan jubel
In die nag, as die stilte oor my val
Luister in die wind

Dagbreek moes weet
Hoe meer jou hart in meer sou glo
Hoe meer sou hy spore in lig tree begin loot
En teen skêmer kon ons lag oor wat ons word

Die lig in jou woorde kom saam deur my donkerste nag

Ja, jou lewe het hoop vir my kom gee

En ek glo daar's 'n nuwe tyd vir nou
'n Tyd waar ons kan lag
'n Tyd waar ons kan jubel
In die nag, as die stilte oor my val
Luister in die wind
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vyftig lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the suitcase
2| symbol at the bottom of the helmet
3| symbol at the bottom of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid