song lyrics / Joshua Na Die Reën / Voshaarnooi lyrics  | FRen Français

Voshaarnooi lyrics

Performer Joshua Na Die Reën

Voshaarnooi song lyrics by Joshua Na Die Reën official

Voshaarnooi is a song in Afrikaans

Bantam hom só
En flennie die snare
Ek is verlief op dié kind

Die son slaan vuur uit die sweet voshare
Ek is verlief op dié kind

Hoor jy meisie met die sweet voshare
Verstaan jy die praat
Van die ramkie snare
Ek is verlief op jou kind

Lappa lei vir Bella koud, in Waboomskloof se geel bossies
Lappa maak vir Bella stout
Met Hanepoot se natrossies
Donkerrooi, die wingerdblaar
En warmrooi, die mond van haar

My hart blom wit
Vir dié voshaarnooi
Pluk heide van
Die rooiste rooi
Vir hierdie einste voshaarnooi

My hart blom wit
Vir dié voshaarnooi
Pluk heide van
Die rooiste rooi
Vir jou my voshaar meisiekind
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Voshaarnooi lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the smiley
2| symbol at the top of the clock
3| symbol at the bottom of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid