song lyrics / Joshua Na Die Reën / Hardloop in Die Veld In lyrics  | FRen Français

Hardloop in Die Veld In lyrics

Performer Joshua Na Die Reën

Hardloop in Die Veld In song lyrics by Joshua Na Die Reën official

Hardloop in Die Veld In is a song in Afrikaans

Breek in my
Die vensters uit hul rame
Die deure uit hul mure
Die mure uit ons harte
Verskoon my, as die son ondergaan
Is die enigste plek waar ek wil wees
Waar die sterre hemel hang

Verwilder my uit jou geld en jou sisteme
Skryf verwagting uit my woordeskat
Maak afwagting my lewe
Herinner my, aan die struikel in my spore
En as ek soms vergeet
Laat my wees wat ek belowe

En ek hardloop in die veld in
As die stad my begin pla
En ek staar soms na die sterre
En my hart begin te faal
Want hoeveel keer moet ek dit leer
Dat die lewe oor soveel meer gaan
As 'n gejaag na wind
In die reën wil ek verdwaal

Tyd belowe my alles wat ek van jou maak
Sal wakker in my drome raak
Die oomblikke wat sin maak
Spring met my
Oor die afgrond wat my onderkry
Die vrees in my waarteen ek stry
Sal agter bly

En ek hardloop in die veld in
As die stad my begin pla
En ek staar soms na die sterre
En my hart begin te faal
Hoeveel keer moet ek dit leer
Dat die lewe oor soveel meer gaan
As 'n gejaag na wind
In die reën wil ek verdwaal

(Whoa, oh, oh, oh, oh, vir die hart van 'n vry man)
(Whoa, oh, oh, oh, oh, vir die hart van 'n vry man)
En ek hardloop in die veld in (Whoa, oh, oh, oh, oh, vir die hart van 'n vry man)
(Whoa, oh, oh, oh, oh, vir die hart van 'n vry man)
En ek hardloop in die veld in (Whoa, oh, oh, oh, oh, vir die hart van 'n vry man)
En ek staar soms na die sterre (Whoa, oh, oh, oh, oh, vir die hart van 'n vry man)
In die reën wil ek verdwaal
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hardloop in Die Veld In lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the envelope
2| symbol at the bottom of magnifying glass
3| symbol to the right of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid