song lyrics / Joshua Na Die Reën / Die Wêreld Binne My lyrics  | FRen Français

Die Wêreld Binne My lyrics

Performer Joshua Na Die Reën

Die Wêreld Binne My song lyrics by Joshua Na Die Reën official

Die Wêreld Binne My is a song in Afrikaans

Ek leer jou ken
En jou hart word die speelplek
Die vlaktes waar ek saam met jou loop
Ek in jou en jy in my

Ek wens ek kon
Jou die jare wys
Waar ek alleen was en tyd het my gevorm
Sonder jou

Ek voel ʼn stukkie leemte in my sy
As ek terug dink aan die tyd
Hoe ook al ek val ek sal nooit kwyn
Want my hart het geweet dis jy

Ek is gebou
Jy is gebou
En die wêreld binne my is in afwagting oor jou
Kom hardloop deur my woude
Kom swem hier in my see
Wees somer oor my berge
Want dis hier waar jy regeer
Ek in jou en jy in my

Ek leer jou ken
Hoe verkleur jou seisoene
Hoe verander jy die koers waarin ek vaar
Om te bly wag
Vir die hart van jou wêreld
Waarheen ek en jy nog saam sal gaan
Ek in jou en jy in my

As ek terug dink aan die tyd
Hoe ook al ek val ek sou nooit kwyn
Want my hart het geweet dis jy

Ek is gebou
Jy is gebou
En die wêreld binne my is in afwagting oor jou
Kom hardloop deur my woude
Kom swem hier in my see
Wees somer oor my berge
Want dis hier waar jy regeer

Ek is gebou

Ek is gebou
Jy is gebou
En die wêreld binne my is in afwagting oor jou
Kom hardloop deur my woude
Kom swem hier in my see
Wees somer oor my berge
Want dis hier waar jy regeer

Ek is gebou
Jy is gebou
En die wêreld binne my is in afwagting oor jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Wêreld Binne My lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the calculator
2| symbol to the right of the cloud
3| symbol at the bottom of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid