song lyrics / Joshua Na Die Reën / Arende lyrics  | FRen Français

Arende lyrics

Performer Joshua Na Die Reën

Arende song lyrics by Joshua Na Die Reën official

Arende is a song in Afrikaans

Die somer reën verander in ‘n magtige vors
Ek is blink gewas en uitgesort
Dis wanneer jy my vind in my geliefdste gelaat
En die velde wat roep, jy's nooit agter gelaat
Ek wil vir altyd hier bly

Die uitsig oor jou wydtes word ‘n pelgrim se lig
Word ‘n lyn van moed
Oor my gesig

Ek koester die gedagte dat jy eens met my was
En die vooruitsig dat jy vir my wag
Ek wil vir altyd hier bly

Ek wil vir altyd hier bly waar die lig in skoon strome val om my
Ek wil vir altyd hier bly waar die lig in skoon strome val om my
Ek wil leef, ek wil jaar-ringe in ‘n oorvloed los
Ek het jou ver gelos

‘n Blye aards ensemble in die kroon van die dag
‘n Gelykheid sterrestelsel oor die span van die nag
Die diep en ryk gedagte in ‘n mens in verweef
Ek wil saam met jou leef (Ek wil saam met jou leef)

Ek wil vir altyd hier bly waar die lig in skoon strome val om my
Ek wil vir altyd hier bly waar die lig in skoon strome val om my
Ek wil leef, ek wil jaar-ringe in ‘n oorvloed los

Drome voel soos geheime
En droë vooruitsig, die blou lig, die groen gras, die lewe wat wag
Sprei maar jou vlerke soos die arende
Want ek het weer onthou
Ek het weer onthou
Ek het weer onthou
Ek het weer onthou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Arende lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the bulb
2| symbol to the left of magnifying glass
3| symbol to the right of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid