song lyrics / Joshua Na Die Reën / 2017 lyrics  | FRen Français

2017 lyrics

Performer Joshua Na Die Reën

2017 song lyrics by Joshua Na Die Reën official

2017 is a song in Afrikaans

Ek ken hoe om op te staan as dit lig raak, ‘n skone gevoel ek’s die stem in my
Dag het gereis tot in die more, het ligting werklik vir ‘n nag verdwyn?
Wat het jy gedroom in ‘n sterre nag, waar het jou gedagtes deur die nag gereis?
Ek hoop om die inker wat jy in jou dra waar te maak, dit te bevry

Dra jou wese, trots oor jou gesig
Net jy weet hoe werklik goed jou wese is

As die voet van ‘n berg soos ‘n avontuur lyk
Hoe lyk die afgrond waar jou vlerke sprei?
Hoe lyk die plek waar jy so alleen is?
Hoe voel die vrese wat jou onder kry?

Ek klim deur die steiltes uit sonder heimwee
Hy weet wat wag daar by die kryk
En net as jy dink jy’t als verloor dan besef jy jy’t eintlik als gekry

Dra jou wese, trots oor jou gesig
Net jy weet hoe werklik goed jou wese is

Nou is ek hier ek is tevrede, ek sien in jou meer en jy in my

Dag het gereis tot in die more, het liging werklik vir die nag verdwyn?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for 2017 lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the suitcase
2| symbol at the top of the padlock
3| symbol to the left of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid