song lyrics / Ge Korsten / Wat Is So Mooi In Die Liefde lyrics  | FRen Français

Wat Is So Mooi In Die Liefde lyrics

Performer Ge Korsten

Wat Is So Mooi In Die Liefde song lyrics by Ge Korsten official

Wat Is So Mooi In Die Liefde is a song in Afrikaans

Wat is so mooi in die liefde?
(Wat is so mooi in die liefde?)
Dit hou ons saam (Dit hou ons saam)
Liefde bly altyd staan

Net dié wat soek vind die liefde
(Net dié wat soek vind die liefde)
Selfs net een uur (Selfs net een uur)
En dit gaan altyd duur

Wat is so mooi in die liefde?
(Wat is so mooi in die liefde?)
Een sagte kus (Een sagte kus)
En jy sal nooit weer rus

Liefde kom moontlik net een maal
(Liefde kom moontlik net een maal)
Een enkel keer (Een enkel keer)
Maar jy vergeet nooit weer

Wat is so mooi in die liefde?
(Wat is so mooi in die liefde?)
Wat bring ons saam?
Dit bring ons saam
Liefde sal nooit vergaan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Wat Is So Mooi In Die Liefde lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the clock
2| symbol to the right of the calculator
3| symbol to the left of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid