paroles de chanson / Ge Korsten parole / Wat Is So Mooi In Die Liefde lyrics  | ENin English

Paroles de Wat Is So Mooi In Die Liefde

Interprète Ge Korsten

Paroles de la chanson Wat Is So Mooi In Die Liefde par Ge Korsten lyrics officiel

Wat Is So Mooi In Die Liefde est une chanson en Afrikaans

Wat is so mooi in die liefde?
(Wat is so mooi in die liefde?)
Dit hou ons saam (Dit hou ons saam)
Liefde bly altyd staan

Net dié wat soek vind die liefde
(Net dié wat soek vind die liefde)
Selfs net een uur (Selfs net een uur)
En dit gaan altyd duur

Wat is so mooi in die liefde?
(Wat is so mooi in die liefde?)
Een sagte kus (Een sagte kus)
En jy sal nooit weer rus

Liefde kom moontlik net een maal
(Liefde kom moontlik net een maal)
Een enkel keer (Een enkel keer)
Maar jy vergeet nooit weer

Wat is so mooi in die liefde?
(Wat is so mooi in die liefde?)
Wat bring ons saam?
Dit bring ons saam
Liefde sal nooit vergaan
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Wat Is So Mooi In Die Liefde

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du téléviseur
2| symbole en haut de la loupe
3| symbole à droite de l'oeil
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid