paroles de chanson / Ge Korsten parole / Algoa Baai lyrics  | ENin English

Paroles de Algoa Baai

Interprète Ge Korsten

Paroles de la chanson Algoa Baai par Ge Korsten lyrics officiel

Algoa Baai est une chanson en Afrikaans

Die wind was sterk
Die weer was swaar
Die dag toe ons
Die see in vaar
Maar wie kon weet
En wie kon raai
Wat sou gebeur
In Algoabaai

Net twee aan boord
En een vol haat
Wat my kom soek
Wat soek na kwaad
Daardie dag
Wie sou kon raai
Wat sou gebeur
In Algoabaai

Toe ons twee saam die syle span
En in die wind na toue vang
Sien ek meteens die meslem flits
En in sy oog die wraak wat blits

Net ons alleen, die wolke bleek
En oor 'n vrou wou hy hom breek
Die dek bebloed, maar wie kon raai
Wie sou nog leef in Algoabaai

Sy laaste woord was een van haat
Om oor te dra, dit was my taak
Van ver af wuif sy van die kaai
Die liewe vrou in Algoabaai

Ek het geleef, hy het verloor
Maar ek moes praat en sy moes hoor
Die liefde sweef soos winde waai
Sy't my verlaat in Algoabaai

Sy't my verlaat in Algoabaai
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Algoa Baai

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'oeil
2| symbole à droite de la cible
3| symbole en haut de la maison
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid