paroles de chanson / Ge Korsten parole / My Hart Verlang Na Die Boland lyrics  | ENin English

Paroles de My Hart Verlang Na Die Boland

Interprète Ge Korsten

Paroles de la chanson My Hart Verlang Na Die Boland par Ge Korsten lyrics officiel

My Hart Verlang Na Die Boland est une chanson en Afrikaans

My hart verlang na die Boland
Waar die blou blou berge troon
Waar reuse kranse en klowe
Hulle trots met skoonheid toon

O, blou berge van die Boland
Met jou goud getinte kruin
Waar protea en die heide
Kleur die berg se blomme tuin

My hart verlang na die Boland
Waar die blou blou berge troon

My hart verlang na die nooientjie
Wat doer in die Boland woon
Die mooiste nooi in die Boland
Pragtig blompie rein en skoon

O nooientjie lief van die Boland
Met jou ogies lieflik blou
Van al die Boland se skoonheid
Brand my hart die meest na jou

My hart verlang na die nooientjie
Wat doer in die Boland woon
Wat doer in die Boland woon
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de My Hart Verlang Na Die Boland

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'oeil
2| symbole en haut de la loupe
3| symbole en haut du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid