paroles de chanson / Ge Korsten parole / Ek Hou Van Jou lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Hou Van Jou

Interprète Ge Korsten

Paroles de la chanson Ek Hou Van Jou par Ge Korsten lyrics officiel

Ek Hou Van Jou est une chanson en Afrikaans

Ek hou van jou
Alleen van jou
Ek kan nie lewe in ‘n wêreld sonder jou

Maar ek moet gaan
Hoor ek jou naam?
So maklik kan ek nie vergeet nie

Moet my tog nooit laat gaan nie
Kan jy my nie verstaan nie?
Ek wil jou alles gee, ek hou so veel van jou

Jy hoort by my
Alleen by my
Dit is die waarheid waarteen ons nooit sal kan stry

Ek’s so alleen
Waar moet ek heen?
Sal ons die tyd weer kan herlewe?

Moet my tog nooit laat gaan nie
Kan jy my nie verstaan nie?
Ek wil jou alles gee, ek hou so veel van jou

Ek hou van jou
Alleen van jou
Ek kan nie lewe in ‘n wêreld sonder jou
Ek hou van jou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Hou Van Jou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de l'horloge
2| symbole à droite du pouce en l'air
3| symbole à gauche de la croix
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid