song lyrics / Ge Korsten / Ek Hou Van Jou lyrics  | FRen Français

Ek Hou Van Jou lyrics

Performer Ge Korsten

Ek Hou Van Jou song lyrics by Ge Korsten official

Ek Hou Van Jou is a song in Afrikaans

Ek hou van jou
Alleen van jou
Ek kan nie lewe in ‘n wêreld sonder jou

Maar ek moet gaan
Hoor ek jou naam?
So maklik kan ek nie vergeet nie

Moet my tog nooit laat gaan nie
Kan jy my nie verstaan nie?
Ek wil jou alles gee, ek hou so veel van jou

Jy hoort by my
Alleen by my
Dit is die waarheid waarteen ons nooit sal kan stry

Ek’s so alleen
Waar moet ek heen?
Sal ons die tyd weer kan herlewe?

Moet my tog nooit laat gaan nie
Kan jy my nie verstaan nie?
Ek wil jou alles gee, ek hou so veel van jou

Ek hou van jou
Alleen van jou
Ek kan nie lewe in ‘n wêreld sonder jou
Ek hou van jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Hou Van Jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the helmet
2| symbol at the top of the target
3| symbol to the right of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid