song lyrics / Ge Korsten / Sweef Soos 'n Arend lyrics  | FRen Français

Sweef Soos 'n Arend lyrics

Performer Ge Korsten

Sweef Soos 'n Arend song lyrics by Ge Korsten official

Sweef Soos 'n Arend is a song in Afrikaans

Soos ‘n arend wat vlieg
Deur die lug na sy nes
Vlieg gedagtes oor jou
Wonder waar is jy nou?

As ek kyk na ‘n ster
Voel ek jy’s net so ver
Is ons liefde nog daar?
Bly beloftes nog waar?

Vlieg met die wind
Terug oor die see
Vlieg soos ‘n meeu
Wat ‘n tuiste wil vind

Vlieg met die wind
Vlieg terug na my
Vlieg terug oor die see
Bly vir altyd by my

My verlange maak seer
Wanneer sien ek jou weer?
Kan ek jou nie kom haal?
Vir die heel laaste maal

Ek sal vlieg deur die lug
Of ‘n lang lange vlug
Is ons liefde nog daar?
Bly beloftes nog waar?

Vlieg met die wind
Terug oor die see
Vlieg soos ‘n meeu
Wat ‘n tuiste wil vind

Vlieg met die wind
Vlieg terug na my
Vlieg terug oor die see
Bly vir altyd by my

Vlieg met die wind
Terug oor die see
Vlieg soos ‘n meeu
Wat ‘n tuiste wil vind

Vlieg met die wind
Vlieg terug na my
Vlieg terug oor die see
Bly vir altyd by my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sweef Soos 'n Arend lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the star
2| symbol at the bottom of magnifying glass
3| symbol to the left of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid