song lyrics / Ge Korsten / Kom Sing Nou 'N Lied lyrics  | FRen Français

Kom Sing Nou 'N Lied lyrics

Performers Ge KorstenCorlea Botha

Kom Sing Nou 'N Lied song lyrics by Ge Korsten official

Kom Sing Nou 'N Lied is a song in Afrikaans

Vriende het ons nodig in die lewe
Vriende waar ons ons mag vergewe
Sonder die liefde van vriende
Sal ons nooit ver kan gaan

Daarom is vriende ‘n groot bate
Daarom voel vriende nie verlate
Want ware vriende sal jou nooit, nee nooit alleen laat staan

Kom sing nou ‘n lied saam met my
Van ware vriendskap
Kom sing nou ‘n lied saam met my
Van vriendskap trou vir altyd

Kom sing nou ‘n lied saam met my
Van kameraadskap
Ja sing hierdie lied saam met my
Van vriendskap trou

Liefde het ons nodig in die lewe
Liefde wat mense laat vergewe
Liefde wat trou is sal jou deur die lewe net vreugde gee

Kom sing nou ‘n lied saam met my
Van ware liefde
Kom sing hierdie lied saam met my
Van liefde trou vir ewig

Kom sing nou ‘n lied saam met my
Van ware liefde
Ja sing hierdie lied saam met my
Van liefde trou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kom Sing Nou 'N Lied lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the calculator
2| symbol to the left of the cloud
3| symbol at the bottom of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid