song lyrics / Ge Korsten / Vergeet My Nie lyrics  | FRen Français

Vergeet My Nie lyrics

Performer Ge Korsten

Vergeet My Nie song lyrics by Ge Korsten official

Vergeet My Nie is a song in Afrikaans

Vergeet my nie want ek verlang na jou
Vergeet my nie want ek’s nog lief vir jou
Vergeet my nie, weet jy ek’s nog lief vir jou?
Vergeet my nie my lief vergeet my nie

Vergeet my nie as die aand wind om jou waai
En dink aan my as jou deur jou nag oopblaai
Vergeet my nie as jy na die verre gaan
Verlang na my soos ek na jou verlang

Vergeet my nie deur al die jare voor
Vergeet my nie jy’t ook jou hart verloor
Vergeet my nie my hart behoort aan jou
Vir altyd bly ek lief vir jou

Vergeet my nie want ek verlang na jou
Vergeet my nie want ek’s nog lief vir jou
Vergeet my nie weet jy ek’s nog lief vir jou?
Vergeet my nie my lief vergeet my nie

Vergeet my nie deur al die jare voor
Vergeet my nie jy’t ook jou hart verloor
Vergeet my nie my hart behoort aan jou
Vir altyd bly ek lief vir jou

Vergeet my nie my hart behoort aan jou
Vir altyd bly ek lief vir jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: ANTON GOOSEN
Copyright: Sony/ATV Music Publishing LLC, Warner Chappell Music, Inc.

Comments for Vergeet My Nie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the cross
2| symbol at the bottom of the trash
3| symbol at the top of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid