song lyrics / Ge Korsten / My Hart Verlang Na Die Boland lyrics  | FRen Français

My Hart Verlang Na Die Boland lyrics

Performer Ge Korsten

My Hart Verlang Na Die Boland song lyrics by Ge Korsten official

My Hart Verlang Na Die Boland is a song in Afrikaans

My hart verlang na die Boland
Waar die blou blou berge troon
Waar reuse kranse en klowe
Hulle trots met skoonheid toon

O, blou berge van die Boland
Met jou goud getinte kruin
Waar protea en die heide
Kleur die berg se blomme tuin

My hart verlang na die Boland
Waar die blou blou berge troon

My hart verlang na die nooientjie
Wat doer in die Boland woon
Die mooiste nooi in die Boland
Pragtig blompie rein en skoon

O nooientjie lief van die Boland
Met jou ogies lieflik blou
Van al die Boland se skoonheid
Brand my hart die meest na jou

My hart verlang na die nooientjie
Wat doer in die Boland woon
Wat doer in die Boland woon
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for My Hart Verlang Na Die Boland lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the trash
2| symbol at the bottom of the heart
3| symbol at the bottom of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid